Blomme | Dekor | Stilering | Gaste Geskenkies

Die Troutafel is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë en bied  blomme, dekor en bykomstighede vir troues en funkies. Ons maak en verskaf ook graag unieke, bekostigbare dekor tot jou smaak wat jul funksie of troue net soveel meer spesiaal en onvergeetlik maak! 


Vir gemoedsrus bied Die Troutafel  'n op-die-dag 'n stileringsdiens  sodat jy oor niks bekommerd hoef te wees nie. 


Dekor



gaste geskenkies


Stel jy belang in 'n kwotasie?

op die dag stileringsdiens

image79

 'n Spesiale stileringsdiens word deur Die Troutafel aangebied vir op die dag dekor en blomme koordinasie sodat jy jouself oor niks hoef te bekommer nie!


40 en minder gaste: R2200

41 - 70 gaste: R2800

71 - 90 gaste: R3200

91+ gaste: R3600


Dit sluit petrol tot 100km in.


Oppak-diens: R1800, petrol uitgesluit.

 S P E S I A L E   P R Y S   V I R   T R O U E S   M A A N D A E   T O T   V R Y D A E


40 en minder gaste: R1650

41 - 70 gaste: R2100

71 - 90 gaste: R2400

91+ gaste: R2700


Dit sluit petrol tot 100km in.


Oppak-diens: R1800, petrol uitgesluit.

Laastens...

Kom ons ontmoet!

Bring jou idees, inspirasie, Pinterest-bord (watookal!), dan gesels ons oor wat reg vir julle op die dag is - van kleurskema tot blomme tot begroting. 

Volg Die Troutafel!

Volg jy ons op Facebook en Instagram? Moenie uitmis nie - dis waar jy eerste van enige nuus en nuwe produkte sal hoor!


Enige vrae kan ook via Whatsapp tydens besigheidsure gestuur word - 0795177643


hello@dietroutafel.co.za 

Kontakbesonderhede

Navrae

Die Troutafel

Boston, Bellville, Western Cape 7530, ZA

079 517 7643

Kantoorure

Mon

09:00 – 15:00

Tue

09:00 – 15:00

Wed

09:00 – 15:00

Thu

09:00 – 15:00

Fri

By Appointment

Sat

Closed

Sun

Closed

image80